Modulekode | JLD 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om die student toe te rus met kennis i.v.m. inklusiewe onderwys in Suid-Afrika. Ons fokus op die vaardighede wat ‘n onderwyser benodig ten einde leerders met leerhindernisse te kan ondersteun, sowel as die akkommodering van hierdie leerders in die klaskamer. Die oorsake van leerhindernisse word ondersoek en ons onderskei tussen intrinsieke en ekstrinsieke oorsake van leerprobleme. Multidisiplinêre en sistemiese benaderings word bekend gestel. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App